BUITELANDSE TOERE

Suidelike Namibië & Kgalagadi

DATUM OP AANVRAAG 10 DAE | 9 NAGTE ‘n Heerlike toer van begin tot einde! Augrabieswaterval word besoek. By Onseepkans gaan ons Namibië binne. Langs minder bekende paaie volg ons die kronkeling van die Oranjeriver tot by Noordoewer. Verby Aussenkehr,

MEER INLIGTING »

Namibië

‘n Onvergeetlike toer wat bekoor met die skoonheid van eenvoud. Hoogtepunte sluit in Heroes Acre in Windhoek, Goanikontes, die Maanlandskap, die bekende Welwitchia-oerplant en Duin 7 in die omgeweing van Swakopmund.

MEER INLIGTING »