BINNELANDSE TOERE

Namakwaland & Weskus Blomme

Augustusmaand verander hierdie streek in ‘n blommeparadys. Oppad daarheen ervaar ons die skouspel van die Augrabieswaterval en Pella se kerkie. In ‘n goeie jaar kan ons reeds vanaf Pofadder die wonder van Namakwaland se blomme begin ervaar.

MEER INLIGTING »