Mpumalanga, Krugerpark, Swaziland & Noord-Natal

6 – 19 JULIE 2022


8 DAE | 7 NAGTE

‘n Toer met uitsonderlike hoogtepunte: Panoramiese uitsigte vanaf God’s Window, die Groot Vyf in die Kruger Wildtuin, ‘n besoek aan die kleinste soewereine staat ter wêreld – Swaziland (eSwatini), asook St. Lucia en die ongerepte natuurskoon van die St. Luciameer en dan ook die strand van Cape Vidal. Ons besoek ook Midlands Meander.

(NB. Paspoorte word benodig)